Friday, 31 May 2013

My blog handel oor plekke in Suid-Afrika waarheen n mense verkansie kan hou.Dit gaan oor plekke waar ek al was. Suid-Afrika het baie mooi uitsigte en ook baie mooi  toeriste oorte. As jy van die see hou, sal Kaap-Stad, Hermanus, Knysna en durban die beste plekke om te besoek. As jy van wyn hou  sal Franchhoek, stellenbosch en de aar vaar ekskloesiewe wyn gemaak en verkoop word. As jy van die natuur hou en diere hou dan is die wilde parke in outsoorn net die plek om te wees.Suid- Afrika het van alles.Daar is soeveel plekke in Suid-Afrika wat nie net asemrowend is nie maar ook spot goedkoop.My blog handel ook oor wat jy kan saam vat na siekere verkansie oorte toe want plekke soos johannesburg se weer verander in twee sekondus. In Siud-Afrika is daar iets vir almal om te doen maak nie saak hoe oud jy is nie of jonk nie.

1 comment:

  1. ek het Knysna besoek dit is 'n baie mooi plek ek sal einge tyd teruig gaan

    ReplyDelete