Sunday, 9 June 2013

my perssonlike ervaaring

AG NEE MAN!!!!!!
 
Ons was opad naa Knysna toe vir ons jaarlikse verkansie uit stappies. ek was soo op gevonde want ons het heel jaar op gespaar vir december vacansie.My tase was al die donderdag middag bepak. want vrydag oggend het ons al dou voor dag gery. ons maak toe seker alles is in gepak want ons gaan kamp in knysna by n kampeering plek. ons pak toe alles uit by die oort want ons wou net die tent opslaan soo dat ons kan slaap..en ry wat? die tent is daar maak niks pale nie..wat n ramp! My ma begin skel want sy is moeg en dit was my pa se verantwoordelikheid mo seker te maak die tent en alles wat daarmee behaal saam is. so nie net is ons sonder slaap plek vir die aand nie maar die tent se pale is ure weg van knysna. ons moes duidelik a plan uitdink want om in n kar te slaap vir die aand sal niks lekker wees nie.gelukig het die verkansie oort rondavels. en ons kry toe een beskikbaar vir die aand.deur die nag het my klein sisie haar venster oop gehou en raai wat? die volgende oogend vroeg kry ons toe kuiergaste. Soo wat drie aapies in ons rondavel.Hulle het alles gessteel wat eetbaar is en ons tase met kluere le die hele plek vol.. Ek was soo kwaad en bang.My pa het toe uiteindelik die aapies uit ons rondavel gekry. My ma was voedent en begin pak ons tase weel wat nog oor is daarvan. my pa onstelt gaan toe naa die toonbank en verduidelik to aan die mense wat gebeur get hulle het vir ons a weak verblyf gratus belowe en onbeit. My pa verduidelik toe vir my ma wat hulle alles gese was maar my ma wou niks hoor nie. Ons het toe maar weer hius to gery en belowe om nooit weer na hierdie oort toe te gaan nie. As jy lief is vir natuur en hou van diere is hierdie oort beslis geskik vir jou. Want dis leterlik natuur tot in jou rondavel.

1 comment:

  1. As 'n mens nie voorbereid is nie, kan kamp 'n nagmerrie wees!

    Let asb. op die volgende:

    1. persoonlike ervaring (spelling)
    2. op pad na (spelling)
    3. vakansie (spelling)
    4. so opgewonde (spelling)
    5."heel jaar op gespaar vir december vacansie" - heeljaar gespaar vir die Desembervakansie.
    6. tasse (spelling)
    7. "bepak" - gepak
    8. Vrydagoggend - een woord
    9. ingepak - een woord
    10."kampeering plek" - kampterrein
    11. Begin asb. jou sinne met hoofletters!
    12. oord, nie oort (spelling)
    13. sodat nie soo dat
    14. ry - raai
    15. Kyk asseblief na jou spelling. Ek gaan nie al die foute uitwys nie. Wanneer jy weer skryf, gebruik 'n woordeboek om seker te maak hoe die woorde gespel moet word. Daar is te veel onnodige foute.

    ReplyDelete