Friday, 21 June 2013

REFLEKTIEWE SKRYFSTUK

Ek was vreeslik bang oor blog want ek het nog nooit geblog nie. Ek het gedink my "lecturer" is mal.Hoe kon sy dit van ons verwag? Ek weet niks van blog af nie. Dit was ook die eerste keur wat ek ook dit gehoor het wat my nog erger bang gemaak het.Toe ek oor my vrees is begin ek toe my blog skep. Wat n ramp!!!! Omdat ek eerlikwaar sout en water van blog ken nie was dit omtrent n opdrag. As my "url" nie reg is nie dan was dit my epos adres. Ek get toe op gegee en vir my vriendine help gevra en toe uiteindelik my blog gestug naa  drie dae.toe begin ek my eerste blog.Dit was nogal pret ek het dit nogal baie geniet. Maar ek het gesukkel om my tema vir my blog te kry want ek weet nie uitlik veel interesante onderwerpe nie. Toe begin ek my familie vra en hulle het my baie gehelp. Ek dink nie ek sal hierdie blog hou nie want daar is nie baie om op n blog te doen nie. Maar ek het dit baie geniet alhoewel ek sommige kere nie geweet  het wat om te se nie. Ek het dit ook ganiet om my vriende se blog te lees.

Thursday, 13 June 2013

opvoedkundige skryfstuk

OM TE KAMP IS PRET EN BAIE OPVINDENT.....MAAK NET SEKER JY WEET ALLES VOER JY GAAN.
HIER IS N PAAR DINGE WAT JY KAN OORWEEG VOOR JY GAAN KAMP.
 
Doen naavorsing oor die pek waarheen jy naa toe gaan. Jy moet weet presies hoe om daar uit te kom en wat om saam te bring bv. is daar baie insekte.Maak ook sieker jy weet wat die weer is waar jy naa toe gaan sodat jy kan pak en uitstappies reel wat gepas is tot die weer. Maak ook seker jy het n steevige tent want dit moet groet genoeg wees vir almal wat jy saam vat en dit moet wind en reen kan veerstaan.Jou slaap sak is baie bekangrik want as jy by n plek gaan kamp waar die temperatuur laag is moet jou slaapsak vir jou warm hou. Plan n kamp speiskaart en maak n luis van al die kos wat jy nodig maar maak seker die kos is genoeg vir die aantal dae jy daar sal wees. As jy lank gaan kamp moet jy n "coolerbag" saam he en ys om jou vleis koud te hou anders sal dit af gaan. As jy by n rondavel gaan kamp maak verseker jy het poeier saam wat bed insekte dood maak want dit kan nogal n pes wees. Meeste rondavels het al klaa alles maar maak net seker by die verkansie oor website dat daar niks is wat jy moet saam bring nie behavlve klere en kos.

Sunday, 9 June 2013

my perssonlike ervaaring

AG NEE MAN!!!!!!
 
Ons was opad naa Knysna toe vir ons jaarlikse verkansie uit stappies. ek was soo op gevonde want ons het heel jaar op gespaar vir december vacansie.My tase was al die donderdag middag bepak. want vrydag oggend het ons al dou voor dag gery. ons maak toe seker alles is in gepak want ons gaan kamp in knysna by n kampeering plek. ons pak toe alles uit by die oort want ons wou net die tent opslaan soo dat ons kan slaap..en ry wat? die tent is daar maak niks pale nie..wat n ramp! My ma begin skel want sy is moeg en dit was my pa se verantwoordelikheid mo seker te maak die tent en alles wat daarmee behaal saam is. so nie net is ons sonder slaap plek vir die aand nie maar die tent se pale is ure weg van knysna. ons moes duidelik a plan uitdink want om in n kar te slaap vir die aand sal niks lekker wees nie.gelukig het die verkansie oort rondavels. en ons kry toe een beskikbaar vir die aand.deur die nag het my klein sisie haar venster oop gehou en raai wat? die volgende oogend vroeg kry ons toe kuiergaste. Soo wat drie aapies in ons rondavel.Hulle het alles gessteel wat eetbaar is en ons tase met kluere le die hele plek vol.. Ek was soo kwaad en bang.My pa het toe uiteindelik die aapies uit ons rondavel gekry. My ma was voedent en begin pak ons tase weel wat nog oor is daarvan. my pa onstelt gaan toe naa die toonbank en verduidelik to aan die mense wat gebeur get hulle het vir ons a weak verblyf gratus belowe en onbeit. My pa verduidelik toe vir my ma wat hulle alles gese was maar my ma wou niks hoor nie. Ons het toe maar weer hius to gery en belowe om nooit weer na hierdie oort toe te gaan nie. As jy lief is vir natuur en hou van diere is hierdie oort beslis geskik vir jou. Want dis leterlik natuur tot in jou rondavel.