Monday, 27 May 2013

persoonlike skryfstuk

 OOO MY GENADE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek en my familie was baie opgevonde oor ons rys wilderness toe. ek kon nie wag nie want elke verkansie het ons na n plek toe gegaan. die verkansie was did wilderness. ons het kaapstad verlaat net naa fyn, en daar ariffeer vier uur later. ek was nog nooit in wilderness nie en ek het hoe verwagtinge gehaad oor hierdie plek. toe ons daar kom was dit al donker en my mag skreeu van hongerte. ons kom yoe by die onvangs ariea en tot my verbaasing niemand is daar nie. my pa gaan toe om iemand te kry en hy ko af op die sekuriteit. die sekuriteit gee ons toe die sletel en vertel ons waar onsgastehius is. hy gee toe ook vir ons kerse en se" ons get nie krag nie". ek was so verstomp ek kon nie praat nie. hy lei ons toe af n paatjie en wys toe na n moterloose boot. want die gastehius is an die anderkant van die rivier!!!! ek kon voel hoe my hart tot in my skoene skink.ek skep toe moet en laai my tasse op die boot en die sekuriteit gee toe vir on twee rooispanne en ek begin rooi toe en bid dat daar niks in die water is nie en ook nie getrek word naa die see se kant toe nie. naa n lank tyt vol gesukkelry kom ek toe tot by die voor deur van die gastehuis. dit was gemaak van hout en daar was geen gasstoof nie!!!!!!!
In hierdie blog sal ek vir julle vertel van my verkansies by verkansie oorte in Suid- Afrika

4 comments:

  1. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete
  2. Watter vanksie plek sal jy sê is kleutervriendelik?

    ReplyDelete
  3. Jy was seker baie kwaad toe daar niemand was nie?

    ReplyDelete
  4. ek kan verstaan hou jy gevoel het die self het met ons gebeur ek was baie kwaad

    ReplyDelete