Friday, 31 May 2013
My blog handel oor plekke in Suid-Afrika waarheen n mense verkansie kan hou.Dit gaan oor plekke waar ek al was. Suid-Afrika het baie mooi uitsigte en ook baie mooi toeriste oorte. As jy van die see hou, sal Kaap-Stad, Hermanus, Knysna en durban die beste plekke om te besoek. As jy van wyn hou sal Franchhoek, stellenbosch en de aar vaar ekskloesiewe wyn gemaak en verkoop word. As jy van die natuur hou en diere hou dan is die wilde parke in outsoorn net die plek om te wees.Suid- Afrika het van alles.Daar is soeveel plekke in Suid-Afrika wat nie net asemrowend is nie maar ook spot goedkoop.My blog handel ook oor wat jy kan saam vat na siekere verkansie oorte toe want plekke soos johannesburg se weer verander in twee sekondus. In Siud-Afrika is daar iets vir almal om te doen maak nie saak hoe oud jy is nie of jonk nie.
Monday, 27 May 2013
persoonlike skryfstuk
OOO MY GENADE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek en my familie was baie opgevonde oor ons rys wilderness toe. ek kon nie wag nie want elke verkansie het ons na n plek toe gegaan. die verkansie was did wilderness. ons het kaapstad verlaat net naa fyn, en daar ariffeer vier uur later. ek was nog nooit in wilderness nie en ek het hoe verwagtinge gehaad oor hierdie plek. toe ons daar kom was dit al donker en my mag skreeu van hongerte. ons kom yoe by die onvangs ariea en tot my verbaasing niemand is daar nie. my pa gaan toe om iemand te kry en hy ko af op die sekuriteit. die sekuriteit gee ons toe die sletel en vertel ons waar onsgastehius is. hy gee toe ook vir ons kerse en se" ons get nie krag nie". ek was so verstomp ek kon nie praat nie. hy lei ons toe af n paatjie en wys toe na n moterloose boot. want die gastehius is an die anderkant van die rivier!!!! ek kon voel hoe my hart tot in my skoene skink.ek skep toe moet en laai my tasse op die boot en die sekuriteit gee toe vir on twee rooispanne en ek begin rooi toe en bid dat daar niks in die water is nie en ook nie getrek word naa die see se kant toe nie. naa n lank tyt vol gesukkelry kom ek toe tot by die voor deur van die gastehuis. dit was gemaak van hout en daar was geen gasstoof nie!!!!!!!
In hierdie blog sal ek vir julle vertel van my verkansies by verkansie oorte in Suid- Afrika

Subscribe to:
Comments (Atom)